Tuis

’N VARS BEGIN

-

Die Munching Mongoose maak dit maklik om organies gekweekte, seisoenale en eties bereide kos te geniet – hulle lewer dit voor jou deur af! Dié Johannesbu­rgse inisiatief maak ook voorafverp­akte, gebalansee­rde, natuurlike peuselpakk­ies vir kinders om skool toe te vat, of as ’n gesonde happie vir die kantoor. Sien

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa