TV Plus (Afrikaans)

NUWE GESIGTE

-

Laura Calleros

is die hoofsanger­es van Hakeem se nuwe meisiegroe­p Mirage A Trois, dan katrol sy hom in.

Mimi Whiteman (Marisa Tomei)

is ’n skatryk risikokapi­talis, mal oor hip-hop-musiek, uithangpar­tytjies, hoogmodes en pragtige vroue. Sy help Lucious om sy Empire terug te kry.

Thirsty Rawlings (André Royo),

Lucious se prokureur, span onderduims­e taktiek in om sy kliënt uit die tronk te kry. vertolk die rol van Candace Holloway, Cookie se ouer suster wat ’n geheimpie wegsteek oor haar rol in Cookie se tronktyd.

Vivica A. Fox Laz Delgado (Adam Rodriguez)

is Cookie se liefdesbel­angstellli­ng. Hy’s ’n oud-polisieman en ook ’n konsertpro­motor. Hy skroom nie om die reëls te oortree nie om Cookie te oortuig hy’s die man vir haar, maar kan sy hom glo?

GROOTSE GASSTERRE Ludacris

Die rapper is die tronkbewaa­rder McKnight, wat die lewe vir Lucious ekstra moeilik maak. Die sangeres

speel Lucious se ma in terugflits­e wanneer Lucious paniekerig raak. Die komediant

is Frank Gathers, die ou vir wie Cookie en Lucious dwelms verkoop het. Die sangeres

is Skye Summers, met wie Jamal in die ateljee en in die slaapkamer “saamwerk”.

Rowland Rock Keys Kelly Chris Alicia

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa