TV Plus (Afrikaans)

PAULA SE TYDLYN

-

Hier is hoogtepunt­e uit Paula se storielyn deur die jare:

Paula daag as jong nooi in Hillside op en kry werk by Oppiekoffi­e met die hulp van haar niggie Connie (Quinne Brown).

Paula begin skryfklass­e by Altus neem sodat sy ’n werk by die Times kan losslaan. ’n Mens kon toe al sien die tweetjies hou van mekaar.

2013 2015 2002 2005 2007

Die Flooze het ’n groot invloed op Paula se storielyn gehad. Sy het haar ’n vuishou gegee toe Paula haar kêrel Manie afgevry het. Nie lank daarna nie is hulle beste tjommies toe sy raad by Pollie vra oor haar verhouding met neef Gert (Ben Kruger).

2012

Paula bevind haar in ’n liefdesdri­ehoek. Marko en Altie is smoorverli­ef op haar. Sy kies uiteindeli­k vir Altus en hulle trou in September daardie jaar.

Arme Paula verloor pikkewyn (troetelnaa­m vir haar ongebore baba) in ’n karongeluk.

Altus verneuk Paula in November met Kristin (Loriska Bubb), een van sy kollegas by Bruynwaves. Altus en Paula skei in April nadat Paula hom nie sy egbreuk kon vergewe nie. In Junie stort Altus weens stres inmekaar en die paartjie raak versoen toe hy herstel. In September daardie jaar trou hulle weer.

Kristin daag op met Altus se kind AJ (Jean Louw) en Paula en Altus se verhouding eindig weer toe hy in Februarie Kaap toe trek.

2014 2016

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa