TV Plus (Afrikaans)

GEDOEM TOT MISLUKKING?

-

Maar dis nie so eenvoudig nie, soos die nuwe weergawe van die aksiereeks Rush Hour (2016) getoon het. “Die nadeel is dat fans van die oorspronkl­ike reeks vinnig teen die nuwe weergawe sal draai as dit nie aan die verwagting­e voldoen nie.i In die wêreld van sosiale media is word of mouth allerbelan­grik,” sê Kevin. Die toneelspel in Rush Hour is gekap, en kritici het uitgewys die gebruik van akteurs wat soos die fliek se sterre Jackie Chan en Chris Tucker lyk, kon nie vergoed vir die flou aanbieding nie. Dis teen episode 9 gekanselle­er nadat 60 persent van die 5 miljoen kykers ophou kyk het. Die nostalgie en fan-lojaliteit het nie die warm ontvangs gekry waarop netwerke gehoop het nie.

BEKENDE GESIGTE KAN FAAL

Fans van The X-Files was verheug toe die reeksbase bevestig die oorspronkl­ike sterre sal hul rolle as Mulder en Selfs voorvolgre­ekse het ’n moeilike t tyd, maar dis nie altyd hul skuld nie. Bates Motel (2013-nou) is die voorvolg v van die ikoniese 1960’s- gruwelflie­k Psycho, maar gelukkig boei Freddie Highmore en Vera Farmiga as die versteurde tiener Norman Bates en sy ma, Norma. Hannibal (2013-2015) was nie so gelukkig nie. Die voorvolg van 1991 se sielkundig­e rillerflie­k The Silence Of The Lambs was “gedoem tot mislukking”, sê die vermaakweb­werf cheatsheet.com, “omdat dit té uniek was”.

TAAMLIKE SUKSES

90210 (2008-2013) – die nuwe weergawe van Beverly Hills 90210 (1990-2000) – se kykertal het in vyf jaar van 4,6 miljoen tot minder as 500 000 geval. Die nuwe Dallas, geskoei op die ikoniese Dallas (19781991, is in 2014 ná drie seisoene gestaak. “Die storielyne het te besig geraak,” sê Kevin. “Skrywers kan nie oorboord gaan nie. Flieks moet gehore se aandag net drie maande behou, maar TV-programme moet kykers elke week laat terugkeer.”

 ??  ?? Rush Hour se oorspronkl­ike (heelbo) en hul TV-weergawes.
Rush Hour se oorspronkl­ike (heelbo) en hul TV-weergawes.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa