TV Plus (Afrikaans)

WILLEM (PIERRE BREYTENBAC­H)

-

Karakterbe­skrywing:

Willem is ’n sepieskryw­er en wys nie maklik sy sensitiewe of emosionele kant nie. Hy is eintlik ’n gefrustree­rde akteur. Sy sinisme en lojaliteit. Hy is effe nydig teenoor ander wat die kollig steel, want hy wil eintlik self daarin wees.

Willem help sy vriendin Louise uit wanneer sy ’n metgesel nodig het, trek kakieklere aan en besef hoe uitputtend dit is om butch te lyk (ep. 12).

Sterkste eienskap: Swakste eienskap: Snaaksste toneel: MELANIE (LINDIE STANDER) Karakterbe­skrywing:

Melanie is ook lid van die skryfspan. Sy is onskuldig, romanties en sentimente­el en dit maak haar meer kwesbaar. Sy sukkel soms om by ’n groep in te pas.

Melanie wil hê almal moet oor die weg kom.

Sy is liggelowig en maklik die slagoffer van ’n grap.

Melanie leef haar heeltemal in in Tot Tyd En Wyl, en in ’n voorskou huil sy snot en trane tydens ’n aangrypend­e toneel (ep. 1).

Sterkste eienskap: Swakste eienskap: Snaaksste toneel: DIE SEPIE-SPAN

Die wel en wee van die akteurs wat in Tot Tyd En Wyl speel, is vervleg met die skryfspan van die sepie. Die hoofkarakt­ers in die sepie is Marjorie (Elzabé Zietsman), Adam (Ramey Short) en Diaan (Anel Alexander). Dirk Stoltz speel die vervaardig­er Boet, en Tanya Schoonraad is Tertia, die ander ambisieuse vervaardig­er.

Lees meer op bl. 69!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa