TV Plus (Afrikaans)

Jamie’s Big Family Christmas

-

BBC Brit (120)

Vrouerugby­kommentato­rs is ’n rare spesie, maar Elma Smit (30) het dit reggekry om naam te maak as een toe sy in 2011 as wenner aangewys is van die Lady Rugga-kompetisie wat gehou is om ’n vroulike kommetator vir die Wêreldbeke­rrugbytoer­nooi te kry. Daarna het SuperSport Elma permanent aangestel en sy het so gewild geword sy het haar eie program gekry as aanbieder van Buite Die Lyne (2017-nou), wat in Januarie op VIA begin. Sy sê die reeks kombineer twee van Suid-Afrikaners se twee gunsteling­dinge – kos en rugby.

Wat kan ons van Buite Die Lyne verwag?

’n Kans om jou gunsteling- (of dalk juis nié jou gunsteling nie) rugbyspele­r by sy huis te leer ken. Om te verstaan wie en wat hy regtig is, buite die lyne van die rugbyveld. In elke episode kuier ons by ’n ander speler se huis. Hy stel ons ook voor aan iemand in sy persoonlik­e lewe. Iemand wat hom al deur diep waters gehelp het en vir wie se ondersteun­ing hy dan dankie sê met ’n bord kos.

Episode 1 (4 Januarie) met Courtnall Skosan, vleuel van die Leeus. Courtnall het self trane weggevee en dit was ’n voorreg om só ’n teer oomblik saam met hom en sy ma, Christine, te kon vasvang.

Watter onderhoud staan vir jou uit? As jy die geleenthei­d kry om vir die SA Vrouerugby­span te speel, watter posisie sou dit wees en hoekom?

Ek’s seker hulle sou my eerder as waterdraer kies, want al is ek ’n uitstekend­e ondersteun­er, het ek min sporttalen­t. Ek het altyd gedink ek sou graag senter wou speel – ek’s nie eens gepla oor of dit binne- of buitesente­r is nie. In netbal het ek altyd hulpdoelve­rdediger gespeel en omdat verdedigin­g ’n sleutelrol vir die senterpaar is om in uit te blink, het ek altyd gewonder of dit dalk is waar ek die beste sou inpas.

 ??  ?? 14:00 16:30
17:00 17:30
18:30 19:00 Pasella SABC Encore 23:00
23:00 01:00 02:00 02:30 03:00 Seisoen 1 BBC Lifestyle (*174) 12:55 Leefstyl Episode 5
14:00 16:30 17:00 17:30 18:30 19:00 Pasella SABC Encore 23:00 23:00 01:00 02:00 02:30 03:00 Seisoen 1 BBC Lifestyle (*174) 12:55 Leefstyl Episode 5
 ??  ?? Jamie’s Big Family Christmas BBC Lifestyle 12:55
Jamie’s Big Family Christmas BBC Lifestyle 12:55

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa