TV Plus (Afrikaans)

Moenie misloop nie

-

Deadline: Crime With Tamron Hall

Seisoen 3 IDX (*171) 16:10 Ware misdaad

Episode 2 ’n Ongeneesli­ke siek 87-jarige word dood aangetref ná hy oënskynlik by die trap na sy kelderverd­ieping afgeval het, maar iets is nie pluis nie . . .

Warrior

Seisoen 1 History (*186) 17:40 Leefstyl

Episode 6 Die aanbieder Terry Schappert vertel van die stryd in 1612 tussen die legendarie­se samoerai-krygers Kojiro en Musashi.

VeranderDi­nge

Seisoen 3 kykNET (*144) 18:30 Leefstyl

Episode 7 Die span gesels met die akteur John Kani, Nianell praat oor ouerskap van meerlinge, en ’n spieshenge­laar vertel hoe hy twee haai-aanvalle oorleef het. • Lees meer op bl. 67!

Gansbaai Tot Gaboen

Seisoen 1 kykNET (*144) 19:30 Leefstyl

Episode 7 Die span vertrek van Foz de Cunene en bewonder die skouspelag­tige seelewe aan die Angolese kus, maar dan tref ’n ongeluk die span.

Black-ish

Seisoen 1 e.tv (*194) 19:30 Komedie

Episode 18 Bow se hospitaalk­ollega laat glip Dre het nie ’n vasektomie gehad nie, al het hy vir haar so gesê.

The Obama Legacy

Spesiale program History (*186) 19:30 Leefstyl Die gewese VSA-president Barack Obama en die werk wat hy in sy twee termyne as leier verrig het, word bekyk, insluitend sy Obamacareg­esondheids­plan en sy welslae met die opspoor van Osama bin Laden.

JAM

Seisoen 3 kykNET NOU! (*146) 19:30 Leefstyl

Episode 145 Hailey Clark en Rudi Muller kuier in die ateljee. Kerry Lee lewer ’n akoestiese bydrae, en daar word deur die 7de Laan-akteur Pierre van Pletzen se fotoalbum geblaai.

Mr. Selfridge

Seisoen 4 BBC First (*119) 21:00 Drama

Episode 5 Kitty skop Frank uit, en mnr. Grove en Miss Mardle trou. Harry se dobbelskul­d word ingesamel op ’n skokkende manier.

 ??  ?? The Obama Legacy History 19:30
The Obama Legacy History 19:30

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa