TV Plus (Afrikaans)

Moenie misloop nie

-

Combat Trains

Seisoen 1 History (*186) 12:00 & 12:50 Leefstyl Episodes 7 & 8 Neil Faulkner vind meer uit oor Lawrence Of Arabia se gebruik van treine in sy oorlog teen die Ottomane, en dan bekyk hy ’n treinstasi­e wat tydens WOII ’n sukses van D-dag help maak het.

VeranderDi­nge

Seisoen 3 kykNET (*144) 18:30 Leefstyl (Sien langsaan) Episode 8 Ruda gesels met Anita Visser van RSG se aktualitei­tsprogram Monitor, Lee-Ann Liebenberg leer kykers om beter selfies te neem, en die span vind lafenis by Crooks Corner.

Crimes That Shook Australia

Seisoen 2 C&I (*170) 19:10 Ware misdaad Episode 6 Vrae word gevra hoekom die gerehabili­teerde reeksmoord­enaar John Leslie Coombes toegelaat is om weer as ’n vry man rond te beweeg en weer moord te pleeg.

Gansbaai Tot Gaboen

Seisoen 1 kykNET (*144) 19:30 Leefstyl Episode 8 Ná benoude oomblikke op die strand aan die Skedelkus kies die span koers die Namibwoest­yn in op soek na ’n duinstraat wat noord loop. Die manne kom die volgende middag aan op Flamingo, die visvangmek­ka aan die Angolese kus.

JAM

Seisoen 3 kykNET NOU! (*146) 19:30 Leefstyl Episode 146 James & André en Steffie le Roux kuier saam, Deon Groot lewer ’n akoestiese bydrae en Gian Groen is die kunstenaar van die week.

Black-ish

Seisoen 1 e.tv (*194) 19:30 Komedie Episode 19 Die kinders skep hul eie realiteits­program wanneer Bow haar vriende vir ’n deftige ete oornooi om hulle te probeer beïndruk.

Mr. Selfridge

Seisoen 4 BBC First (*119) 21:00 Drama Episode 6 Mae treur oor Victor se dood, en Harry hou ’n afskeidspa­rtytjie vir Kitty wat New York toe gaan.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa