TV Plus (Afrikaans)

Moenie misloop nie How To Get Away With Murder

-

Bones

Seisoen 12 FOX (*125) 19:20 Aksie Episode 6 Die opgekapte lyk van ’n gholfspele­r wat ’n houtkapper geword het word gevind.

The Magicians

Seisoen 1 M-Net Edge (*102) 20:00 Sci-fi Episode 3 Penny kom agter sy kan in tyd reis, en die waarheid oor Alice se broer word onthul.

Devious Maids

Seisoen 2 e.tv (*194) 20:30 Drama Episode 7 Valentina laat val teenoor Adrian Evelyn het ’n fling met Tony.

Op Die Spel

Seisoen 2 kykNET (*144) 20:30 Realiteit Episode 8 Van Suid-Afrika se beste Afrikaanse spellers krap kop om groot prysgeld te wen.

Seepglad

Seisoen 1 kykNET (*144) 21:00 Komedie Episode 8 Ná ’n nag in die tronk word Louise deur ’n polisieman uitgevra, maar haar pogings om jonger te lyk het nare gevolge, en Willem beland in die pekel.

• Lees meer op bl. 34! Seisoen 3 Vuzu AMP (*114) 21:30 Drama Episode 5 Annalise gooi haar drank uit, maar grawe dit later tussen die rommel uit, en Bonnie bedank Frank omdat hy haar pa vermoor het.

My Crazy Ex

Seisoen 2 Lifetime (*131) 21:40 Leefstyl Episode 1 Maggie se feestyd eindig by die polisiesta­sie . . . saam met haar moeilikhei­dmaker-eks wat soos Kersvader aangetrek is.

NCIS

Seisoen 12 SABC2 (*192) 23:00 Aksie Episode 12 Die span soek saam met die FBI na ’n terroris wat in Amerika gebore is en na sy vaderland teruggekee­r het.

• Lees meer op bl. 55!

The Following

Seisoen 1 SABC3 (*193) 23:00 Aksie Episode 3 Ryan se teorie dat Joe ’n groep volgelinge het word bevestig wanneer ’n straatkuns­tenaar ’n man helder oordag aan die brand steek.

• Lees meer op bl. 36!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa