TV Plus (Afrikaans)

Sepies in die VSA, Isibaya, Isithembis­o

-

Thomas stel dinge met sy familie reg, en later bied Thomas vir Sal ly’ n vennootska­p sooreenkom­s. Thomas is die nuwe hoof van Spectra Fashion, maar nie almal is gelukkig oor die reëls en regulasies wat hy instel nie. Thomas probeer Sally en Coco bymekaarbr­ing, en Katie sê vir Quinn as Quinn in haar pad kom, sal sy met Sally te doen kry. Ridge trek uit die herehuis en by die gastehuis in, en Steffy sê vir Sally Spectra sal nooit die Forrester-skeppings in besigheid oortref nie. Katie en Quinn is gereed om mekaar te vermoor, en Thomas se nuwe idee is ’n stappie agteruit vir Spectra Fashions.

 ??  ?? Brady se familie en vriende berei hul op die ergste voor.
Brady se familie en vriende berei hul op die ergste voor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa