TV Plus (Afrikaans)

WAAR IS PAULA?

-

Wanneer kom Paula terug 7de Laan toe? Sy het altyd gesorg vir drama en lekkerlag-oomblikke. – GERDA, SMS

Daar is ongelukkig nie goeie nuus nie, Gerda. Rosa-Mari le Roux, die sepie se publisitei­tsbeampte, sê: “Tans is Diaan Lawrenson, wat die rol van Paula vertolk het, baie besig met ander projekte.” Tog gee Rosa- Mari ’n bietjie hoop: “’n Mens weet nooit t wat die toekoms inhou nie.” Ná 13 jaar as “inwoner” van Hillside het Diaan op Woensdag 20 Julie 2016 die sepie vaarwel toegeroep.

 ??  ?? Diaan Lawrenson.
Diaan Lawrenson.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa