TV Plus (Afrikaans)

Kyk dit Seisoen 2 Maandae e.tv (*194) 20:30 episodes 4 & 5 Geen Washington-probleem is te groot of polities skandalig nie vir die regrukker Olivia Pope (Kerry Washington) en haar span “gladiators” in die dramareeks The Fixer (2012-nou).

-

Almal praat oor die reeks, maar kan jy nou begin kyk? Ja, dis wat jy moet weet.

THE FIXER

Vyf dinge wat jy moet weet:

1 Quinn (Katie Lowes) se identiteit as die “terroris” Lindsay Dwyer is onthul in ep. 1 (5 Junie). 2 Lindsay is beskuldig van ’n bomaanval op die sagtewarem­aatskappy Cytron, en ’n ondersoek kan die Withuis skud, dus moes sy weggesteek bly. Ook in episode 1 het 3 Liv onthul Stephen (Henry Ian Cusick) het bedank om “’n normale lewe” te kan lei – die akteur is weg omdat hy meer skermtyd wou hê. Pres. Grant (Tony 4 Goldwyn) het in ep. 2 (12 Junie) met sy eksminnare­s Liv gekonsulte­er omdat hy vermoed sy beleid word deur sy span gemanipule­er. En Olivia het in ep. 3 5 (19 Junie) uitgevind Fitz steek steeds goed vir haar weg, soos die onwettige spioenerin­g op Amerikaans­e burgers met die Thorngate-projek.

 ??  ?? Olivia Pope kom weer tussen pres. Fitz en die presidents­vrou.
Olivia Pope kom weer tussen pres. Fitz en die presidents­vrou.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa