TV Plus (Afrikaans)

Sondag 25 Junie

-

MODERN FAMILY Seisoen 6 e.tv (*194) 19:30 Episode 12 Klein Lily bak Cam poetse om hom te oortuig die narreskool is ’n slegte idee. GENIUS Seisoen 1 National Geographic (*181) 21:00 Episode 10 Einstein kom in die kollig ná die atoombom gegooi is en WO2 geëindig het.

 ??  ??
 ??  ?? SEISOEN EINDIG!
SEISOEN EINDIG!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa