TV Plus (Afrikaans)

BEDERFBROK­KIE!

-

Maar die wiel draai en as jy goed is vir ander, is hulle goed vir jou! Met behulp van haar sakevriend Vince (Jacques Blignaut) stuur Aggie op Donderdag 6 Julie anoniem per e-pos vir Vanessa ’n voorbeeld van ’n voorleggin­g wat sy vir ’n maatskappy sou doen indien sy die kans kry. Vanessa is dadelik beïndruk en nooi die persoon vir ’n onderhoud sonder om te weet wie dit is. Sy en Diederik is stomgeslaa­n wanneer Aggie op Vrydag 7 Julie weer by hul kantoor instap – die keer met die selfvertro­ue wat ons van haar verwag. Iets sê vir ons die werk is joune, Aggie!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa