TV Plus (Afrikaans)

21 – 23 JUNIE

-

Karli weet nie meer wat die waarheid is oor wat tussen Tertius en Eric aan die gang is nie, Deon vra Jana raad oor sy huidige situasie, en die arme Naomi kry die wind van voor wanneer sy net ondersteun­ing wil bied. Bronwyn word die skrik op die lyf gejaag, en die tugverhoor word afgehandel. Jana en At sit vas oor Justin, en Karli neem ’n gewigtige besluit.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa