TV Plus (Afrikaans)

21 – 23 JUNIE

-

Chris is in die middel van ’n morsige familievet­e vasgevang, en Mam Gerty trap Thandi uit omdat sy haar aangenome broer en suster, Uhuru en Azania, van Ace se misbruik vertel het. Azania besef Thandi praat dalk die waarheid wanneer Ace sy ware kleure begin wys, en Uhuru sukkel om sy liefie Thandi te ondersteun.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa