TV Plus (Afrikaans)

21 – 23 JUNIE

-

Smanga kap om tydens ontbyt, en Zach stoot Namhla weg wanneer die polisie aan sy deur klop. Lesedi is teleurgest­eld omdat Mpho haar nie raaksien nie, en Zitha smeek Tau om haar terug te neem ná sy haar ware identiteit vir hom weggesteek het. Elders gee Mrekza Cosmo raad oor hoe om Nelisiwe se hart te wen.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa