TV Plus (Afrikaans)

VERLEDE KEER

-

Gadaffi het Zach en Namhla uitmekaar probeer hou voor hul gekoer hul kuberkrake­rwerk vir hom ruïneer, en Smanga was jaloers omdat die familie Mazwi ondersteun met die siek baba en nie vir hom, die biologiese pa, nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa