TV Plus (Afrikaans)

3 – 4 JULIE

-

Gabriel is verleë oor wat hy gedoen het, en vind gou uit hy het geen vriende wat by hom sal staan nie. Terselfder­tyd skaam Nikiwe haar morsdood wanneer haar persoonlik­e lewe voorbladnu­us in The Deep is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa