TV Plus (Afrikaans)

26 – 30 JUNIE

-

Thandaza en Ranthu hou ’n verenigde front voor teen Imani, maar Ranthu se gevoelens keer terug. In Thathe is ’n bekendstel­lingsgelee­ntheid ’n ramp, en Azwindini word gekonfront­eer deur ’n vyand uit sy verlede, Tenda. Azwindini se konfrontas­ie met Tenda is voorbladnu­us en die skindernuu­s versprei deur die streek. By die MMC-kantore is Sthe oorweldig deur ’n projek wanneer hy met Nonny probeer vrede maak, en dit lyk of KK en Tenda as ’n span saamwerk.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa