TV Plus (Afrikaans)

26 – 30 JUNIE

-

Rachel is jammer sy het Lehasa se reputasie probeer vernietig wanneer sy hoor hy neem haar Turfloop-buurvrou Sonti uit, en Dennis is sprakeloos wanneer Clement weier om inisiasies­kool toe te gaan. Pretty verloor geduld met Nimrod, en daar is geheimsinn­ige sosialemed­ia-inskrywing­s oor John in Turfloop. Dis tyd vir die akademiese toekenning­s en dit gons in die hoërskool.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa