TV Plus (Afrikaans)

26 – 30 JUNIE

-

Layla luister na ’n opname wat Damon in ’n onvleiende lig stel, en Jennifer verloor haar humeur wanneer dinge nie na haar sin verloop nie. Dintle kom op ’n verskrikli­ke situasie in die huis af, en Siseko waarsku Yvonne om Boniswa te respekteer. Boniswa stel ’n troudatum vas – maar daar’s ’n ongemaklik­e struikelbl­ok rakende die viering. Scelo en Kitso spring in die bed, Comrade Four Seven wil Kitso ontmoet, en Kitso stel’ n groot lewens verander ingaan Scelo voor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa