TV Plus (Afrikaans)

3 – 4 JULIE

-

Quinn is op pad na Deacon se huis om gal te braak oor Liam en Steffy, terwyl Steffy by Wyatt se plek is om stoom af te blaas oor Liam en Quinn. Steffy en Wyatt se gesprek word onderbreek wanneer iemand onverwags inbars: dis eerw. Rydale, wat Steffy en Wyatt ’n ruk gelede getrou het. Bill en Brooke begin weer ogies maak vir mekaar, en dit laat Katie opnuut na die bottel gryp.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa