TV Plus (Afrikaans)

26 – 30 JUNIE

-

Daniel en Eric praat oor Theresa se rol om Daniel in ’n lokval te lei, en Jennifer vra Liam hoe hy van die pille geweet het. Jennifer kry Liam sover om te onthul wat hy gedoen het om Daniel te benadeel, en Nicole wil hê Maggie moet haar sê waar Jennifer is. Later vind Daniel die afluistert­oestel wat Liam in sy huis geplant het, en Theresa vertel Brady hoeveel sy Jennifer en Daniel haat. Kate sê vir Sami Gabi probeer Arianna van Will weghou, EJ wil weet wie op die eiland was die aand toe hy en Abby saamgeslaa­p het, en Theresa is omgekrap omdat Brady haar ’n leuenaar noem.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa