TV Plus (Afrikaans)

21 – 23 JUNIE

-

Nicole is nuuskierig oor hoekom Liam se eksvrou so angstig is om met haar te praat, en Liam luister af wanneer Jennifer in Daniel se woonstel is. Sami sê vir Kate Gabi is weer by Nick betrokke, en Daniel word hospitaal toe gestuur. Later daag Liam by die Horton-hut op.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa