TV Plus (Afrikaans)

3 – 4 JULIE

-

Kate en Jordan se rusie oor Rafe eindig in ’n geveg, en Nick wil weet waar Percy is. Kate sê vir Jordan sy gaan Rafe alles vertel, en Nick konfrontee­r Abby omdat sy seks gehad het met die onbetrouba­re EJ DiMera.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa