TV Plus (Afrikaans)

21 – 22 JUNIE

-

Simi voel verantwoor­delik vir mme. Ethel se slegte gesondheid­stoestand, en Zamani vaar nie goed by sy nuwe werk nie. Die studente pak in en maak gereed om huis toe te gaan vir die vakansie, en Claudia vind uit Banzi het ’n sakevergad­ering sonder haar bygewoon. Kero begin twyfel of hy Cebisa weer moet uitneem nadat hy meer oor haar ongelukkig­e verlede gehoor het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa