TV Plus (Afrikaans)

21 – 23 JUNIE

-

’n Nuwe probleem duik op weens die Verenigde Taxivereni­ging en dis ernstig, en Qaphela en sy pa, Judas, het ’n meningsver­skil oor ’n nuwe sakegeleen­theid, wat deur hul vingers kan glip. ’n Liefdesdri­ehoek begin blom, en Mpiyakhe besef hy het Shadrack se hulp nodig. Ntandane word vasgevang in ’n taxibaklei­ery, en Sihle en Zweli verskil.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa