TV Plus (Afrikaans)

21 – 22 JUNIE

-

Brutus en Shaka probeer die familiebes­igheid aan die gang hou, en Kwanele herstel van ’n gebroke hart. Kagiso wil Goodness vir homself hê, en Kagiso se aankondigi­ng aan die familie skok Harriet, maar sal dit genoeg wees sodat sy hom vergewe? Elders onderbreek ’n ou vriendin genaamd Joy Jerry se vieringe.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa