TV Plus (Afrikaans)

3 – 4 JULIE

-

Chloe en Kevin beland met hul tweede date saam in die bed, en Victor dreig om Hilary te dagvaar as sy nie haar bronne bekend maak nie. Elders sê Paul vir Sharon en Dylan Patty is na ’n ander inrigting verskuif.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa