TV Plus (Afrikaans)

SUPER SUB

-

Lawrence Maleka doen aanbieding­swerk op Final Cut. Hy’s ook die huidige aanbieder van die e.tv-leefstylre­eks Club 808 (2010-nou). “Gelukkig raak Lawrence se kontrak met Club 808 nie sy verpligtin­ge teenoor ons reeks nie, en omgekeerd,” sê Lurdes.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa