TV Plus (Afrikaans)

WIE HET HULP NODIG?

-

Jaclyn Blackstone (Gretchen Mol, Nina in die musiekdram­edie Mozart In The Jungle, 2014-nou) het ’n gesplete persoonlik­heid en gaan sien dr. Chance oor haar breinflout­es. Jaclyn se speurderma­n Ray

Blackstone (Paul Adelstein, Leo in die dramareeks The Fixer, 2013-nou) is ’n gewelddadi­ge, manipulere­nde en sosiopatie­se koppelaar wat Jaclyn beheer.

Dr. Suzanne Silver (LisaGay Hamilton, Celia in die dramareeks House Of Cards, 2013nou) is Chance se beste pel wat hom vertel wat hy moet hoor.

Nicole (Stefania LaVie Owen, Dorrit in die komedie The Carrie Diaries, 2013-2014) is Chance se dogter wat opstandig is oor haar ouers se egskeiding, maar sy’t nog haar “pappa” nodig. En Darius (D) Pringle (Ethan Suplee, Randy in die komedie My Name Is Earl, 2005-2009) is ’n oudhedelie­fhebber, wapenmaker en gekwelde man met wie Chance bevriend raak.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa