TV Plus (Afrikaans)

Moenie misloop nie

-

The Odd Couple

Seisoen 3 M-Net-dek/sat (*101) 17:00/18:00 Komedie

Episode 5 Oscar sê vir Dani sy moet vir hom ’n plaasverva­nger kry wanneer sy bevorder word en weggaan.

Noot Vir Noot

Seisoen 42 SABC 2 (*192) 19:00 Leefstyl Episode 7 Die deelnemers ontsyfer die musiekraai­sels, en Kurt Darren sing van sy treffers.

Fresh Off The Boat

Seisoen 3 FOX (*125) 19:20 Komedie Episode 17 Louis se “manne-naweek” is ’n nagmerrie vir sy seun Eddie.

NCIS: Los Angeles

Seisoen 8 M-Net (*101) 19:30 & 20:30 Aksie (Sien langsaan)

Episodes 19 & 20 Callen en Sam gaan Tokio toe om die moord op ’n vlootingen­ieur te ondersoek, en Deeks en Kensi werk onder die dekmantel om vlootgehei­me by ’n kontrakteu­r te koop.

The Mick

Seisoen 1 FOX (*125) 20:10 Komedie Episode 13 Jimmy leer Ben en Chip om hulself teen skoolboeli­es te verdedig.

Gotham

Seisoen 3 Vuzu AMP (*103) 20:30 Sci-fi

Episode 11 Lee dink Jim wil haar troue met Mario saboteer, wat haar dan tydens hul wittebrood probeer vermoor.

Smollett Eats

Seisoen 1 Food Network (*175) 21:00

& 21:30 Leefstyl

Episodes 3 & 4 Die seuns help Jazz om ’n partytjie vir haar dogter te beplan wat laventelko­lwyntjies insluit. Daarna maak Jussie en Jake ’n opskiet-aandete by die Hollywood Improv Comedy Club en sit kreef-fettuccine met ’n vodkarooms­ous voor, gevolg deur ’n suurlemoen­sorbet.

Reign

Seisoen 4 M-Net (*101) 22:30 Drama

Episode 11 Mary en Darnley vertrou lord Barrett soveel dat hulle hom op ’n geheime sending Engeland toe stuur: om Elizabeth se troon te gryp.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa