TV Plus (Afrikaans)

Moenie misloop nie

-

Paul Hollywood City Bakes

Seisoen 2 Food Network (*175) 20:00 Leefstyl

Episode 6 In die Yslandse hoofstad Reykjavik gebruik Paul vulkaniese geotermies­e energie om sy vrugtebroo­djie te bak, en ontmoet die kosskrywer Eva Laufey.

Father Brown

Seisoen 5 BBC First (*119) 20:00 Aksie

Episode 3 Vader Brown steek sy neus in by ’n saak waarby die toorkuns betrokke is, en dit lyk of Bunty ’n vryer het: Allsworthy.

The Arrangemen­t

Seisoen 1 M-Net (*101) 21:30 Drama

Episode 6 Megan berei voor vir die openingsaa­nd van haar verhoogstu­k, en Kyle het sy hande vol met ’n irritasie uit sy verlede.

The Office

Seisoen 1 SABC3 (*193) 22:00 Komedie

Episode 4 Michael word aangesê om sy span te verklein en kreatiewe maniere te vind om hulle af te dank. • Lees meer op bl. 47.

Silicon Valley

Seisoen 4 M-Net (*101) 23:30 Komedie

Episode 3 Gavin het ’n oplossing vir sy probleme, en Erlich probeer Jin-Yang se app wat resepte vir seekat deel, verkoop.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa