TV Plus (Afrikaans)

Maak klaar

-

Soap On A Rope

Seisoen 1 SABC3 (*193) 19:30 Komedie Episode 13 Verbal vra Whitney die jawoord, en die identiteit van die vergiftige­r word onthul. • Daar is nog geen nuus oor ’n hernuwing nie.

MacGyver

Seisoen 1 M-Net (*101) 20:30 Aksie Episode 21 Mac kry ’n brief uit sy verlede wat hy vir sy pa gestuur het, en dan word Mac en Jack se oorlewings­viering kortgeknip wanneer Murdoc se huurmoorde­naar by die Phoenix-gebou opdaag. • Daar is ’n seisoen 2.

Bloedsuste­rs

Seisoen 1 VIA (*147) 21:00 Realiteit Episode 13 Francois en die twee susters besluit om die besigheid uit te brei deur takke landwyd te vestig. • Daar is nog geen nuus oor ’n hernuwing nie.

Mozart In The Jungle

Seisoen 3 M-Net (*101) 22:30 Drama Episode 10 Betty het afgetree en Hailey wil haar plek as die voorste hobospeler inneem, en Thomas kry ’n geskenk van Gloria. • Daar is nog geen nuus oor ’n hernuwing nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa