TV Plus (Afrikaans)

Maak klaar

-

Phil 101

Seisoen 1 kykNET (*144) 20:30 Komedie Episode 13 ’n Onverwagse kinkel gooi al die departemen­t se planne omver, en Phil probeer ’n oplossing kry. • Lees meer op bl. 34. • Daar is nog geen nuus oor ’n hernuwing nie.

Leef Jou Reis

Seisoen 5 kykNET (*144) 21:00 Leefstyl Episode 13 ’n Paar plekke wat die seisoen uitgestaan het, word weer gewys, soos die Amasone en die reënwoude van Thailand. • Daar is nog geen nuus oor ’n hernuwing nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa