TV Plus (Afrikaans)

Moenie misloop nie Survivor: San Juan Del Sur

-

The Middle

Seisoen 8 M-Net-dek/sat (*101) 17:00/18:00 Komedie Episode 7 Axl is ongelukkig omdat niemand in sy gesin van sy nuwe meisie, April, hou nie.

Vlug Na Egipte

Seisoen 1 SABC2 (*192) 19:00 Drama

Episode 4 Dominee vra Hennie ’n groot guns, en Breggie ontvang ’n pakkie uit Gauteng. Sanna probeer Roelien help en neem haar na Tony vir raad. • Lees meer op bl. 35.

Seisoen 29 SABC3 (*193) 19:30 Realiteit

Episode 12 In die beloningsu­itdaging word die deelnemers ondervra oor mededinger­s wat by die samesmelti­ng was. Die prys? ’n Strandbraa­i.

Hawaii Five-0

Seisoen 7 M-Net (*101) 19:30 Aksie Episode 6 ’n Medium skrik haarself op Halloween letterlik dood en die Five-0-span stel ondersoek in.

Chicago PD

Seisoen 2 e.tv (*194) 20:30 Aksie

Episode 2 Voight raak persoonlik betrokke wanneer ’n vriend deur ’n haelgeweer-reeksmoord­enaar doodgeskie­t word. • Lees meer op bl. 38.

Shades Of Blue

Seisoen 2 M-Net (*101) 20:30 & 21:30 Aksie

Episodes 6 & 7 Harlee en Wozniak moet Caroline se moordwapen vind voor Bianchi almal anders doodmaak, en Harlee bieg teenoor haar span.

The Fall

Seisoen 3 M-Net (*101) 22:30 Aksie

Episode 3 Spector sê vir sy prokureurs hy kan nie onthou hy’t die misdade gepleeg waarvan hy beskuldig word nie, en hy word gedwing om psigiatrie­se evaluering te ondergaan.

Chance

Seisoen 1 M-Net (*101) 23:30 Drama Episode 2 Dr. Chance loop Jaclyn se gevaarlike man raak. • Lees meer op bl. 36.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa