TV Plus (Afrikaans)

Maak klaar

-

Kaap, Kerrie En Koesisters

Seisoen 1 VIA (*147) 18:00 Leefstyl Episode 13 Die tema is familie, vriende en koesisters.

Sara Se Geheim

Seisoen 1 kykNET (*144) 20:00 Drama

Episode 13 Sara konfrontee­r Danny oor sy verhouding met die vrou op die foto, en Ta’ Martie wil dringend met Koos praat. Die polisie soek meer getuienis om Gerhard in die tronk te gooi.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa