TV Plus (Afrikaans)

Wen ’n blokraaiwo­ordeboek van Pansegrouw met meer as 93 500 oplossings ter waarde van R180!

-

Die letters in die blou blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam van die aktrise in 7de Laan wie se karakter in die uitgawe romanties betrokke raak by Willem. SMS TVPLUSSEPI­E, die antwoord (7), gevolg deur jóú naam, van en stad of dorp voor 21 Julie 2017 na 35982. *SMS’e kos R1,50 elk. Die redakteur se keuse is finaal. Lees die kompetisie­reëls op bl. 69.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa