TV Plus (Afrikaans)

Wen ’n blokraaiwo­ordeboek van Pansegrouw met meer as 93 500 oplossings ter waarde van R180!

-

Die letters in die blou blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die Suid-Afrikaans gebore akteur wat ’n rol in die Amerikaans­e aksiereeks Bosch vertolk, se van. SMS TVPLUS STER, die antwoord (6), gevolg deur jóú naam, van en stad of dorp voor 21 Julie 2017 na 35982. *SMS’e kos R1,50 elk. Die redakteur se keuse is finaal. Lees die kompetisie­reëls op bl. 69.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa