TV Plus (Afrikaans)

JOU GUNSTELING­AFRIKAANSE AKTEUR

-

Marius Weyers het met die jare gewys hoe goed hy is. My gunsteling­karakter was kapt. Wollie de Wet in Amalia. – FELICIA SWART, FACEBOOK

Pierre van Pletzen, Oubaas in 7de Laan, wat nou ook as Manie in Phil 101 te sien is. Hy is baie snaaks en veelsydig. – GERT OOSTHUIZEN, FACEBOOK

Jare gelede het die sanger Steve Hofmeyr Bruce Beyers in Agter Elke Man gespeel. Hy was uitstekend, ek wens dit word weer uitgesaai. – LANDI LUBBE, FACEBOOK

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa