TV Plus (Afrikaans)

Moenie misloop nie

-

The Odd Couple

Seisoen 3 M-Net-dek/sat (*101) 16:50/17:45 Komedie Episode 10 Oscar help Felix om van sy eennagmeis­ie wat nie wil vertrek nie, ontslae te raak.

Noot Vir Noot

Seisoen 42 SABC2 (*192) 19:00 Leefstyl Episode 16 Ian von Memmerty verskaf leidrade aan die deelnemers met sy musiek.

NCIS: New Orleans

Seisoen 3 M-Net (*101) 19:30 Aksie Episode 2 Pride se vriend Elvis beland in die middel van ’n ondersoek na die moord op ’n vlootoffis­ier. Celeb-kyk: Tom Arnold (Georgie in die motorfiets­drama Sons Of Anarchy, 2008-2014) is Elvis.

Legendes Van Afrikaanse Musiek

Seisoen 1 kykNET (*144) 20:00 Leefstyl

Episode 23 Carike Keuzenkamp praat oor haar eerste groot treffer, Timothy, in 1968, en die rol wat musiek in haar lewe speel.

Counting Cars

Seisoen 7 History Channel (*186) 20:15 &

20:45 Leefstyl

Episodes 7 & 8 Danny bou sy droom-Corvette wanneer geld nie ’n faktor is nie van die burgermaat­skappy Carl’s Jr, en Guns N’ Roses se musikant DJ Ashba stel die span aan om aan sy Lamborghin­i te werk.

Gotham

Seisoen 3 Vuzu AMP (*103) 20:30 Sci-fi

Episode 16 Penguin wil wraak neem op Nygma, en Ivy gebruik haar parfuum om Penguin te help om Gabe te vermoor.

The Blacklist

Seisoen 4 M-Net (*101) 21:30 Aksie

Episode 21 Red word in die steek gelaat deur die mense wat hy die meeste vertrou, en Julian het iets interessan­ts om Ressler van Red te vertel.

Supernatur­al

Seisoen 12 Vuzu AMP (*103) 21:30 Sci-fi Episode 5 Sam en Dean soek ’n sakhorlosi­e wat glo Hitler se siel bevat.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa