TV Plus (Afrikaans)

Moenie misloop nie

-

Vrydag 4 Uur

Seisoen 6 VIA (*147) 17:30 Leefstyl (Sien langsaan)

Episode 5 Alti, Dirk en Frik kuier by die iSimangali­so-vleilandpa­rk in KwaZulu-Natal. Hulle luister na Valiant Swart, verken die strand by Mapelane, verdrink amper vir Frik, en sien ’n bosloerie.

Die Ooms Se Band

Seisoen 1 VIA (*147) 20:00 Leefstyl

Episode 9 Die band vra Frank se seun, Frankie, om hulle te help met die vervaardig­ing van ’n musiekvide­o vir hul eerste enkelsnit, Gisteraand.

Father Brown

Seisoen 5 BBC First (*119) 20:00 Aksie Episode 8 Father Brown en Bunty vind uit Joselyn het by ’n mansklub gewerk voordat sy verdwyn het.

Scorpion

Seisoen 3 M-Net (*101) 20:30 Aksie

Episode 5 Die Scorpion-span help ’n beskadigde artefak bewaar, en keer ’n plan om ’n asteroïed te steel wat in ’n kernbom gebruik sou word.

The Office

Seisoen 2 SABC3 (*193) 22:00 Komedie

Episode 4 ’n Brand en ’n ontruiming gee die span tyd om iets van die ander te leer voordat hulle weer in die kantoor toegelaat word.

The Good Place

Seisoen 1 M-Net (*101) 22:30 Komedie

Episode 5 Chidi besef hy het vir te veel kans gesien toe hy besluit het om Eleanor meer oor etiek te leer. • Lees meer op bl. 38.

Nowhere Boys

Seisoen 3 M-Net (*101) 23:10 Sci-fi Episode 4 Heath vind uit Ben en Jesse het in die alternatie­we realiteit verdwyn.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa