TV Plus (Afrikaans)

Moenie misloop nie

-

The Middle

Seisoen 8 M-Net-dek/sat (*101) 16:45/17:45 Komedie Episode 12 Axl raak paniekerig wanneer hy besef hy het vergeet om sy CV na maatskappy­e te e-pos.

Hond Se Gedagtes

Seisoen 1 kykNET (*144) 17:30 Leefstyl Episode 6 Die regte versorging van honde en siektes wat by sekere rasse voorkom, word bekyk.

Goed, Beter, Bertus

Seisoen 1 VIA (*147) 18:00 Leefstyl

Episode 5 Bertus maak ’n verskeiden­heid soetgoed wat tarte Tatin, ’n onderstebo­tert, Pot Au Créme, en pepperment-roomys insluit.

Vlug Na Egipte

Seisoen 1 SABC2 (*192) 19:00 Drama

Episode 9 Rooikappie kry ’n boodskap van Meester, en Breggie probeer die lewe makliker maak vir ’n veroordeel­de.

Kom Ons Braai: Familie En Vriende

Seisoen 1 VIA (*147) 19:30 Realiteit

Episode 3 Philip en Danelle hou ’n tropiese braai, Stephanus en Amé vier Afrika, en Attie en Raché hou ’n eenvoudige, platteland­se braai.

Survivor: Worlds Apart

Seisoen 30 SABC3 (*193) 19:30 Realiteit Episode 4 Die stamme baklei oor ’n hen en haan in die vergoeding­suitdaging.

Die Boekklub

Seisoen 2 kykNET (*144) 20:00 Drama (Sien langsaan) Episode 3 Die hygroman-skrywer Giselle Siebert keer terug, en daar’s liefde in die lug.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa