TV Plus (Afrikaans)

Moenie misloop nie

-

American Housewife

Seisoen 1 M-Net-dek/sat (*101) 16:45/17:45 Komedie

Episode 12 Oliver is nie bly dat Katie die cool kinders na sy verrassing­spartytjie genooi het nie, want hy is skaam oor sy gesin se sosiale stand.

Sien Jou In New York

Seisoen 1 VIA (*147) 18:00 Leefstyl

Episode 6 Christel Smith, bekend vir haar rol as Tarien in die sepie Egoli, vertel hoe sy ’n lewe in New York maak as persoonlik­e afrigter. Sy kuier saam met Hugo en Cobus by ’n paar bekende bakens uit die fliek Sex And The City.

PROEfessio­neel

Seisoen 1 SABC2 (*192) 19:00 Realiteit Episode 3 Ryan Cupido en Leowen van den Berg spook dit uit agter die kospotte.

Authentiek

Seisoen 1 SABC2 (*192) 19:30 Leefstyl

Episode 21 Die gestremde Ayanda Koetle kry die kans om vir die eerste keer die wildlewe in die bos te ervaar.

Man With A Plan

Seisoen 1 M-Net (*101) 19:30 Komedie Episode 11 Teddy en Kate kry die praatjie oor die blommetjie­s en bytjies by hul ouers.

Kevin Can Wait

Seisoen 1 M-Net (*101) 20:00 Komedie Episode 12 Kevin is jaloers, want sy Kyle kom nader aan Donna wanneer hulle Kersfees beplan.

Kook & Geniet

Seisoen 1 kykNET (*144) 20:00 Leefstyl

Episode 6 Die twee resepteboe­kskrywers Dine van Zyl en Marlene van der Westhuizen deel hul eie herinnerin­ge van Kook En Geniet met Lise.

Wie’s Jou Poppie?

Seisoen 1 VIA (*147) 20:30 Realiteit Episode 5 Melinda en Beáte Opperman probeer veterinêre medisyne vir perde maak.

Groen: Namibië

Seisoen 3 kykNET (*144) 20:30 Leefstyl Episode 5 Drie leeus wat gejag sou word, word na ’n reservaat naby Oudtshoorn geskuif.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa