TV Plus (Afrikaans)

REEKSE HERNU

-

• Die realiteits­reeks The X Factor UK (2004-nou) se seisoen 14 begin in 2018. • Fear Factor (2017-nou) se nuwe weergawe is vir seisoen 2 hernu, wat dit altesaam 9 seisoene maak. • Die realiteits­reeks RuPaul’s Drag Race (2009-nou) kry ’n seisoen 10 en sy All Starsweerg­awe ’n derde seisoen. • En Buddy Valastro se realiteits­kosreeks Cake Boss (2009-nou) keer vroeg in 2018 terug met seisoen 10.

 ??  ?? Die bakkoning Buddy Valastro.
Die bakkoning Buddy Valastro.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa