Dinsdag 26 Sep.
SURVIVOR: WORLDS APART Seisoen 30 SABC3 (*193) 19:30 Episode 10 Die produksiespan het sadistiese pret om die veiling op te stel – en dit werk. A TASTE OF SA WITH MATT TEBBUTT Seisoen 1 Discovery (*121) 20:00 Episode 1 Britse TV-sjef Matt besoek en verken KZN se Middelland.