TV Plus (Afrikaans)

13 – 15 SEPTEMBER

-

Mariaan is woedend vir Chris wat besluite sonder haar medewete neem, Xander is verward oor Lesedi se vreemde optrede, en Alexa en Rickus is bekommerd oor Amorey se toekoms. Esti sukkel om haar finansiële verantwoor­delikhede na te kom, Charmaine is in die sewende hemel oor Mike, die nuwe man in haar lewe, en die musiekgroe­p Monark vermaak die Hillsiders in die klub.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa