TV Plus (Afrikaans)

18 – 22 SEPTEMBER

-

Annelize sien nog ’n geleenthei­d om hul drie se plan ’n hupstoot te gee, Elana voel skuldig, en Okkie se motorfiets­ryery eindig rampspoedi­g. Lexi se oplossing vir die matriekdan­s verskil van Steve se idee, At wil Conrad nie by ’n familie-ete hê nie, en Louis bespreek hartsake met Naomi, Steve se houding maak Conrad woedend, en Naomi neem ’n groot besluit. Damien se verskuilde talente kom na vore, Naomi is nie die enigste een wat die liefde ’n kans gee nie, en Ferdi speel oop kaarte met Okkie. Elana probeer haarself verdedig, Pippa en Tertius is in die moeilikhei­d by At, en Karli gee Naomi ’n paar wenke voor haar aandjie uit.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa