TV Plus (Afrikaans)

13 – 15 SEPTEMBER

-

Wimpie word flou in Tonik, Annelize en Karli het ’n uitval, en At is keelvol vir Conrad se houding. Breggie hou Ferdi met valkoë dop, en Elana maak ’n fout wanneer sy ’n belangrike taak uitvoer. Naomi is briesend oor ’n skindersto­rie, en Elana moet vinnig spring om nie in die moeilikhei­d te beland nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa